Die oorledene skryf in sy testament voor dat sy seun sy erfporsie sou verbeur as hy ‘n persoon sou trou wat nie die Joodse geloof volg nie. Is hierdie voorwaarde geldig?
In die saak van Aronson v Estate Hart het die hof in 1950 beslis dat so ‘n bepaling inderdaad geldig en afdwingbaar is.
Dit mag wees dat die Konstitusionele Hof anders gaan beslis as so ‘n saak weer sou voorkom aangesien die Grondwet, wat eers na die Aronson-saak in werking getree het, onder ander die reg op vryheid van godsdiens beskerm.
Volker Krüger
U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet