Nee. Die langslewende gade erf R250 000 of ‘n kindsdeel (m.a.w. in gelyke dele met die drie kinders) watter een ookal die grootste is ingevolge die Wet op Intestate Erfopvolging, 81 van 1987.
U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet