Ja, met ‘n kruis of ‘n duimafdruk en die nakoming van sekere verdere formaliteitsvereistes. Die testament moet onder ander voor ‘n kommissaris van ede geteken word wat ook ‘n sekere sertifikaat moet aanbring.
Volker Krüger
U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet