Ja. Die langslewnde sou dan normaalweg die hulp van ‘n prokureur, ouditeur of trustmaatskappy inroep om te help met die bereddering van die boedel. Die eksekuteur kan dan ook onderhandel oor die vergoeding vir die bereddering van die boedel wat laer kan wees as die voorgeskrewe eksekuteursvergoeding van 3,5% van die bruto waarde van die boedel.
Volker Krüger
U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet